Baie geluk aan al die deelnemers van Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue . Geluk aan elke afrigter wat sprekers die kans gegee het om hulle sê te sê en ‘n verskil in die sprekers se lewens gemaak het. Die woorde het behoorlik van die tonge af gerol. Die Oppie Tong Af / On The Tip of Your Tongue Finaal sal 03 en 04 Oktober 2019 te Midstream Ridge Laerskool plaasvind . Programme sal eers na die laaste uitdunrondte uitgestuur kan word.

Die volgende spanne van Gauteng-Suid word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2019

  Laerskool Gustav Preller-Gr 7
1. Katelyn Tout
2. Carol-Ann Naude
3. Jordan Petersen
4. Daniël van der Merwe
   
  Hoërskool Bastionl-Gr 8
1. Caela Truter
2. Melissa Basson
3. Michaela Tolmay
4. Robyn Raadt
   
  Hoërskool Bastionl-Gr 9
1. Deidré van der Merwe
2. Liané de Waal
3. Tamsin Swarts
4. Suré Pelser
   
  Hoërskool Bastionl-Gr 10
1. Armand Horn
2. Elriska Mertz
3. Sonique Basson
4. JaquesOosthuizen
   
  Hoërskool Bastionl-Gr 12
1. Cameron Taylor
2. Matuschka de Jager
3. Colin Ingram
4. Stephen Moolman
   

 Die volgende spanne van die Wes-Kaap word genooi om die tonge teen mekaar te laat klap by die Oppie Tong Af Finaal 2019

  Hoër Meisieskool Paarl-Gr 5
1. Eula Nel
2. Philippa Viljoen
3. Daniella Viljoen
4. Nika du Plessis
   
  Hoër Meisieskool Paarl-Gr 6
1. Nina Haarhoff
2. Isabella Groenewald
3. Mila Ferreira
4. Jana Geldenhuys
   
  Hoër Meisieskool Paarl-Gr 7
1. Leri Nel
2. Elize janse van Vuuren
3. Mieke Priem
4. Mikayla Tauber
   
  Worcester Gimnasium-Gr 8
1. Carina van der Vyver
2. Alexa Viljoen
3. Kirsten Boshoff
4. Danielle de Toit
   
   
   
   
   
   
   
   
Back Back to top